Welcome to Zello instructions.

Klerksdorp Concerned Citizens (KCC Zello) aim to create an observation network, driven by the public, to give timely information to the official bodies, like SAPS, CPF and other legal bodies and reaction teams, to be able to react timely to crime and thereby drive crime down in our areas. The public use their cellphones as hand held push to talk (PTT) radios to report anything suspicious or of an emergency nature. By having thousands of eyes on the lookout, criminals will be forced to change their occupation.

Rules

Please ensure you read and agree to these rules before joining KCC Zello.

Hier is die volledige instruksies. As jy reeds trusted is op een van die kanale of albei, moet nie hierdie volg nie, maar gaan lees by ons FAQ menu hoe om aan te vra vir die nuwe wagwoord.

Op jou Slimfoon . Eerste moet mens die Zello App install (playstore vir android fone) Dan moet jy vir jouself n Zello rekening skep – volg Zello instruksie. Dit is baie belangrik om dit eerste te doen, sodat jy weet wat jou uiteindelikke Zello username is. Onthou hierdie username en wagwoord, jy gaan dit kort kort in die toekoms nodig kry.

Next: (Verify your email address and phone number )
Very Important, if you do not do this, your registration will be rejected.

Go to a web browser. Go to www.zello.com Sign in with your user-name and personal password. You will be shown what your registered email address is. Below your email, you might see a message: Your email address is not yet verified. Click here to resend verification email. Click the link and wait for them to send you a mail and sms to verify your celphone number Follow the instructions on their email. After you have done that successfully, carry on with the next stage below.

Volgende, gaan vul die vorm in by Google Docs. Ons antwoord dan per epos met die password en nog instruksies. Moet niks verder doen voordat jy die epos ontvang het nie, al ken jy die wagwoord. As jy sou voortgaan voordat jy die epos gekry het, word jy geblok.

Wanneer ons geantwoord het met die password, join die channel so: Op jou foon in Zello: Search onder die drie koppe tab. Klik dan regs bo by die drie koppe met + teken (Op jou foon in die Zello App).

Dan find channel Tik daar in Klerksdorp Concerned Citizens Kyk vir die een met icon van ons standbeelde by die stadsraad kantore. Die stop teken een is vals en KCC admin is waar ons oor admin en allerhande goed praat en respekteer nie radio stilte nie.

Klik op hom (Klerksdorp Concerned Citizens ) en join. Jy sal gevra word vir n password.
Jy word dan meegedeel dat jy trusted gemaak moet word.
Sodra ons jou sien op die channel, en ons het jou vorm, dan maak ons jou trusted en dan is alles gedoen en kan jy praat en luister op die kanaal.
Jy kan hierdie prosedure herhaal vir jou rekenaar en familie lede se fone of rekenaars. Elke instalasie moet sy eie gebruikers Zello naam he, anders skop hy die laaste een waar jy gewerk het, uit as jy by die nuwe device inteken. Elke username moet sy eie vorm invul by die skakel hierbo gegee.


As jy n rekenaar wil gebruik, moet die rekenaar luidsprekers en mikrofoon hê. n Webcam werk goed vir n mikrofoon.

Onthou, ons het twee kanale. Die ander kanaal se naam is KCC Admin. Sluit by hom aan net soos met die vorige een. Jy het hom nodig, want Klerksdorp Concerned Citizens staan bekend as die nood kanaal en net nood gevalle mag daar uitgesaai word. M.a.w. die kanaal is op permanente radio stilte. Die rede is dat mense wat nie onnodig gepla wil word nie, net die nood kanaal aangeskakel hou, sodat hulle nie deur al die ander boodskappe en rapporterings gepla word nie. Gebruik dus KCC Admin in alle gevalle waar dit nie n dringende nood is wat mense lewens of eindom huidiglik bedreig nie.

Onthou om ook geduldig te wees gedurende die proses. Nadat jy aangesluit het, sal jy sien jy moet trusted gemaak word. Dit neem ongelukkig n bietjie tyd met al die prosesse. Wees maar net geduldig en wag tot ons by dit uitkom, die proses is nie automaties nie.

Laat weet as jy sukkel.

SAPS

The only people who can actually enforce the law.

SAPS Home Page

CPF

Community Police Forum

CPF on Twitter

Security Firms

Support our firms. They are our first line of defence!

Learn more

Neighborhood Watch

Do your part! Join your neighborhood watch.

Learn more

KCC

Klerksdorp Concerned Citizens on Zello. Follow our Facebook page.

Learn more